Nelsdrif Netbal

0

Netbal:
Machelle Luddick en Renè Jacobs het tydens die vakansie aan die 0/13 Bokkieweek in Naboomspruit
deelgeneem. Renè Jacobs word as onder kaptein aangewys.
Marguerite Cronjè het die vakansie vir die Vrystaat B-Span netbal gespeel.
Julle maak Nelsdrif Trots!

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here