Nelsdrif Hokkie

0

Hokkie:
Op die 16de Julie is daar by Nelsdrif ‘n hokkie kliniek aangebied vir Nelsdrif se hokkie
meisies en nie eers die koue kon die hokkie meisies, mammas of afrigters keer nie.
Ons is vreeslik opgewonde vir die Hokkie seisoen wat voorlê!

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here