MA SE KARRINGMELK BESKUIT RESEP

0

BESTANDELE

2,5KG KOEKMEEL                        625ML SUIKER
500G MARGARIEN                      ±500ML KARRINGMELK
50ML BAKPOEIER                        4 EIERS
2,5ML SOUT

METODE

SIF ALLE DROEë BESTANDELE SAAM
VRYF MARGARIEN IN DROEë MENGSEL IN
KLITS EIER GOED
MENG BIETJIE KARRINGMELK BY DIE EIERS EN VOEG BY MEEL MENGSEL
GOOI NOU GELYDELIK DIE RES VAN KARRINGMELK BY TOT MENGSEL HANTEERBAAR
IS. KNIE BAIE GOED EN LAAT RYS OP N WARM PLEK VIR 1 UUR
KNIE NEER EN MAAK BOLLETJIES, SIT IN BROOD PANNE.
LAAT RYS WEER VIR ±;N HALF UUR.
VERHIT OOND TOT 200º. BAK VIR 10MIN. STEL OOND AF OP 180º EN BAK VIR 10 MIN.
DAN 150º EN BAK VIR ‘N UUR.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here