Ma en Seun van Welkom neem deel aan Liggaamsbou Kampijoenskappe in Singapore.

2

 

Leonie en Dewayne Van Jaarsveld van Welkom is gekies om Suid Afrika in die 2018
“World Fitness Federation” International Universe Championships” in Singapore te verteenwoordig.
Leonie het deelgeneem aan die “WFF Women Figure Pro Division” en het weggestap met ‘n 6 de plek
in hierdie afdeling van die kompetisie. Leonie vertel dat sy alreeds vir meer as 9 jaar hierdie
sport beoefen.

Dit is harde werk en verg baie disipline en toewyding maar die resultate van dit alles is ongelooflik
bevredigend en Leonie sê dat hulle besoek aan Singapore en die geleentheid om aan die kompetisie
deel te kon neem ‘n wonderlike ervaring was. Leonie se seun Dewayne, het deelgeneem aan die
“Junior bodybuilding” by International Universe Championships” in Singapore en spog met ‘n
welverdiende 2de plek in hierdie afdeling van die kompetisie.

 

2 COMMENTS

  1. Attractive section of content. I just stumbled upon your web site and in accession capital to assert
    that I acquire actually enjoyed account your blog posts.
    Any way I will be subscribing to your augment and even I achievement you
    access consistently fast.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here