LEKKER YSKASTERT RESEP

0

Peppermint Crisp Yskastert

1 blikkie karamelkondensmelk
250 ml vars room
1 x peppermint crisp blok skokolade
1 pakkie Tennis beskuitjies

Metode:
Plaas beskuitjies in tertbak
Klits room tot styf
Voeg karamelkondensmelk by. Klits tot goed gemeng
Rasper sjokolade, maar hou ‘n paar groterige stukkies uit vir versiering
Meng gerasperde sjokolade by roommengsel in
Plaas weer koekies oor mengsel. Gooi die res van die vulsel oor die koekies
Versier met sjokolade stukkies
Laat in yskas tot gestol is….

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here