Friday, April 19, 2019
Kontak

KontakOns

Met ’n sterk klem op sport, skole, kultuur en mense-stories (plaaslik) poog Dis Hoe om ’n lekkerlees-ervaring te bied. Ons strewe daarna om so ver moontlik slegs oorspronklike en eksklusiewe nuus in die koerant te dra. Weens bepaalde redes dra ons nie politieke- en misdaadnuus nie. Ons wil eerder interessante berigte dra wat nêrens anders verskyn nie. Skakel: Carla Botha - 060 381 5256 e-mail: carlabotha18@gmail.com