Kondensmelk en Milkybar Fudge

0

1 Blik kondensmelk
4 Groot Slabs Milkybar in stukke gebreek

Plaas die bestandele in ‘n glasbak.
Mikrogolf op High vir 4 min roer en as die sjokolade nog Nie gesmelt is Nie
Kook verder vir 1 of 2 min. Voeg so paar druppels vanilla by en meng. Voer ‘n oondpan uit met was papier en gooi die mengsel in die pan. Sny in blokke voor dit heeltemal afgekoel het.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here