Hoërskool Bultfontein

0

Jan-Abraham het die naweek ‘n uithourit van 206,50km, op sy perd Starlight, binne ‘n tyd van 13:35:31 voltooi.
Jan-Abraham is ook ingesluit in die Junior Vrystaatspan vir uithouritte.

Baie geluk Jan-Abraham Pienaar!!

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here