Hierdie is die top 3 kleure vir die winter.

0

Ek het so bietjie gaan kyk na die nuutste modes en veral watter kleure om die winter te dra.

Die top kleure vir die winter is wynrooi, olyfgroen en roosgoud. Die goeie nuus is jou denim en stewels mag maar bly. Kry vir jou ‘n paar verskillende kleure bloessies, serpe en dan ‘n moet is die drie kleure baadjies of jasse. Mens kan lekker meng en pas met die drie kleure want hulle pas by die meeste van jou klere in jou kas. Die belangrikste is dat jy gemaklik en goed moet voel oor jouself. Hier is ‘n paar voorbeelde van die winter mode en bykomstighede.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here