Gesondheid – Andrea du Plessis

0

Wie wil nie elke dag opstaan, goed lyk en goed voel nie? Vandag op Gesondheid! (KykNET Die Groot Ontbyt) het ek gesels met Dr Maricia van Skin Renewal oor die Renewal Institute se benadering tot gesondheid en skoonheid.

Die vroulike liggaan is ‘n wonderlike ding, maar veranderende hormoon vlakke speel ‘n groot rol in amper alles! Dit is daarom belangrik vir dames, vanaf die ouderdom van 40 jaar om gereeld hul hormone te laat toets, en indien nodig op hormoon vervanging behandeling te gaan.
Verder hou ons ‘n wye reeks produkte aan, wat topikaal die vel kan voed, vernuwe en versterk. Dan het ons natuurlik die lekkerste deel – salon behandelings. Hierdie kan wissel van ‘n ligte chemise afskilfering, dermale vullers, laser terapieë en soveel meer! Produkte en behandelings word vir die pasiente voorgeskryf op grond van hul behoeftes, begroting en gewenste resultate.
Besoek gerus https://www.skinrenewal.co.za/

vir meer inligting.
#skin #renewal #renewalinstitute #health #beauty

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here