DIS HOE PLAASLIKE BESIGHEDE ‘N VERSKIL MAAK

0

‘N PLAASLIKE MAATSKAPPY,”MATCHABA DETOUE CONSTRUCTION” WAT ‘N KONTRAK HET OM LANGS ONS PAAIE
SKOON TE MAAK, GRAS TE SNY EN TE VERWYDER, HET ‘N BAALMASJIEN GEKOOP EN DIE GRAS GEBAAL.
“GIFT OF THE GIVERS” HET DIE BALE HIER IN THEUNISSEN KOM HAAL EN IN GEORGE, ABERDEEN EN
PORT ELIZABETH AF GELEWER. DAAR IS TOT LAAT AAND GEWERK OM DIE BALE TE LAAI.
WAT ‘N MOOI VOORBEELD VAN MNR EN MEV. DU TOIT

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here