Dis Hoe ons gekuier het in Clarence

0
Exif_JPEG_420

Clarence is vir my een van die mooiste dorpe in Suid Afrika en defnitief ‘n moet as jy nog nie daar was nie.  Daar is soveel om te sien en te doen dat ons 2 daggies heeltemal te kort was en ons defnitief volgende keer vir ‘n langnaweek sal moet gaan. Gaan besoek gerus Clarence, onthou net jou warm goedjies en stapskoene.

Exif_JPEG_420
Exif_JPEG_420
Exif_JPEG_420
Exif_JPEG_420
Exif_JPEG_420
Exif_JPEG_420

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here