Dis Hoe Nuwe Uitgawe

1

So die nuutste uitgawe van hierdie week se Dis Hoe. Moet dit nie misloop nie. Kliek hier om af te laai.

Dis nou maklik om Dis Hoe-stories te lees. Die webblad bied ‘n praktiese tuiste met alles waarna jy soek: lanklees artikels, nuusbrokkies, kennersadvies, foto’s, nuwe video’s en die blogs van bekendes wat hartsake deel. Of jy nou ‘n tablet, slimfoon of rekenaar gebruik, ons nuwe uitleg sal jou skerm soos ‘n handskoen pas. Geniet ‘n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van ‘n lekkerlees koerant.

Advertering in Dis Hoe met ons gedrukte Koerant en aanlyn digitale formaat.

Tesame met hierdie webwerf en die weeklikse elektroniese nuusbrief Dis Hoe.

Ons bied uitstekende geleentheid vir advertering by ons teikenmark, nl. Engels en Afrikaanssprekendes veral in die sentraal-Vrystaat maar ook landswyd en selfs in die buiteland.

 

1 COMMENT

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here