Monday, November 12, 2018

Hoërskool Bultfontein

Jan-Abraham het die naweek ‘n uithourit van 206,50km, op sy perd Starlight, binne ‘n tyd van 13:35:31 voltooi. Jan-Abraham is ook ingesluit in die Junior...

Sandveld League Champions

On Saturday the 21st of July, Riebeeckstad Highschool’s 1st team rugby won the Sandveld League by defeating Bothaville High School in the finals with a...

Nelsdrif Tennis

Tennis Stian Rheeder het tydens die vakansie aan die Kloppers tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem.

Nelsdrif Netbal

Netbal: Machelle Luddick en Renè Jacobs het tydens die vakansie aan die 0/13 Bokkieweek in Naboomspruit deelgeneem. Renè Jacobs word as onder kaptein aangewys. Marguerite Cronjè het...

Nelsdrif Hokkie

Hokkie: Op die 16de Julie is daar by Nelsdrif 'n hokkie kliniek aangebied vir Nelsdrif se hokkie meisies en nie eers die koue kon die hokkie...

Hilton Bowling Club Bloemfontein

"Well done" dames van Hilton "Bowling Club" wat die algehele wenners is van die "Triangular" rolbal kompetisie wat jaarliks aangebied word in Welkom! Foto: Anlie Du...

Ma en Seun van Welkom neem deel aan Liggaamsbou Kampijoenskappe in Singapore.

  Leonie en Dewayne Van Jaarsveld van Welkom is gekies om Suid Afrika in die 2018 "World Fitness Federation" International Universe Championships" in Singapore te verteenwoordig. Leonie...

“Griffons Country Districts”

  Die Bestuurspan van die "Griffons Country Districts" was die afgelope week in Paarl by die Cravenweek. Agter: Mnr Alfred Mvandaba van Winburg, mnr Kalla Kalsbeek...

Dis Hoe Vrystaters Visvang – 2

Maruis Fourie, Louis Vosloo en Johan Van Rensburg het die Vrystaat verteenwoordig in 'n die 2018 SADSAA "Gamefish Nationals" wat aangebied is deur die "Shelly...

Dis Hoe – Vrystaters Visvang.

3 Lede van "Club101" in Welkom het deelgeneem aan 'n diepsee Hengel Toernooi wat vanaf die 18de Mei tot die 20e Mei in Richardsbaai...
Free State, South Africa
clear sky
30 ° C
30 °
30 °
11 %
1.5kmh
0 %
Mon
27 °
Tue
34 °
Wed
36 °
Thu
36 °
Fri
36 °