Monday, November 12, 2018
Adverteer

AdverteerBy Ons

Advertering in DisHoe Nuus DisHoe Nuus met sy gedrukte Koerant en aanlyn digitale formaat, tesame met hierdie webwerf en die weeklikse elektroniese nuusbrief DisHoeMedia, bied uitstekende geleentheid vir advertering by ons teikenmark, nl. Afrikaanssprekendes veral in die sentraal-Vrystaat maar ook landswyd en selfs in die buiteland.

Advertensies

Verskillende advertensiepakkette met betalingsopsies wat prys beïnvloed, asook plasingfrekwensies van keuse, is beskikbaar. Alle advertensies in die gedrukte formaat verskyn outomaties en sonder ekstra koste ook aanlyn in die digitale DisHoe Nuus. Vir die advertensietariewe met voorbeeldgroottes van die gedrukte formaat, Kontak: Liana – 072 628 6972 of Nico: 060 685 5985 of e-pos: admin@dishoe.co.za

Waarom Hier

DisHoe is Afrikaans Trots en met die vermoë om Afrikaanse lesers en internet kykers teen ’n bekostigbare bedrag regoor die land te bereik, maak dit sin om te adverteer. DisHoe Afrikaanse lesers in die ouderdomsgroep 35-plus gemik is. Met die oorgrote meerderheid Afrikaanssprekende lesers het jy reeds ’n goeie teikenmark. Jy weet die leser is daarop gefokus om meer oor die weer, landbousake, resepte, kultuur, reisgeleenthede en besighede van Dorpies in Suid-Afrika te leer. Met ’n weeklikse fokus op ’n spesifieke streek en dorpies in die Vrystaat en meer, kry jy die geleentheid om die betrokke week jou besigheid bekend te stel. Ons span van projekbestuurders hanteer alles van die ontwerp tot aflewering in alle fokuspunte. Dit is dus meer as a gewone advertensie waarin jy poog om binne tien sekondes die leser se aandag te trek en gou jou boodskap oor te dra. Met ons benadering word jou besigheid ten volle bekend gestel en bereik jy mense in jou omgewing en in jou teikenmark met ’n inligtingbelaaide en deelbare bekendstelling.